Howard Hughes | |
---|---|
Howard Hughes voor sy nuwe Boeing agtervolgingsvliegtuig in Inglewood, Kalifornië in die 1940's | |
Gebore | Howard Robard Hughes, Jr. 24 Desember 1905 |
Sterf | 5 April 1976 (op 70) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | entrepreneur, lugvaart-ingenieur, rolprentregisseur, uitvinder, belegger, vlieënier, filantroop |
Bekend vir | Hughes-vliegtuie; rolprente |
Eggenoot | Ella Rice (1925–29) Terry Moore (1949–76) (vermeende) Jean Peters (1957–71) |
Ouer(s) | Howard R. Hughes, Sr. Allene Stone Gano |
Handtekening | |
Howard Robard Hughes, Jr. (24 Desember 1905 – 5 April 1976) was 'n Amerikaanse vliegpionier, lugvaart-ingenieur,[1] filmregisseur, pierewaaier, eksentrieke individu en kluisenaar. Hy was een van die rykste mense ter wêreld.